• logo

Jako Meyer - Middernag Kantoor (2020)

Jako Meyer - Middernag Kantoor (2020)

BAND/ARTIST: Jako Meyer

  • Title: Middernag Kantoor
  • Year Of Release: 2020
  • Label: Vonk Musiek
  • Genre: Pop; Rock
  • Quality: FLAC lossless
  • Total Time: 34:10
  • Total Size: 202 MB
  • WebSite:
Jako Meyer se langverwagte debuut solo album, MIDDERNAG KANTOOR is vandag vrygestel. Jako het beroemdheid verwerf as kunstenaar vir sy rolle in Flip A Coin en Die Wyndigters, asook voorsanger van Die Rottweilers en Moses Metro Man.
As akteur is hy bekend vir sy rolle in Bloed Broers, Generations en vandeesmaand, 7de Laan. JAKO het reeds twee enkelsnitte vanaf die album vrygestel, naamlik ‘Dinge Wat Ons Al Vergeet Het’, en sy nuutste offer, ’Lugballon’.
MIDDERNAG KANTOOR is deur Johan Viljoen vervaardig, en vanjaar in Potchefstroom opgeneem. Vandat Moses Metro Man ’n breek geneem het, het Jako meer tyd op sy hande gehad vir sy solo projek en wou oor meer persoonlike dinge skryf.
Van die liedjies stap al twee jaar saam met Jako, met die meerderheid wat in die laaste twaalf maande geskryf is. Vir sy solo projek, het Jako saam met verskeie musikante geskryf om sodoende van die geleentheid gebruik te maak om as liedjieskrywer te groei.
“Wanneer dit stil is, die dag op sy rug lê, en my glas vol wyn is, is wanneer die inspirasie by my kom kuier. Hierdie album is geskryf in my ‘Middernag Kantoor’, waar ek oop en eerlik kan ontdek en droom met die nag geluide wat my geselskap hou.”
MIDDERNAG KANTOOR is ‘n liriekgedrewe, sielvolle album met groot kore en melodieë vol betekenis. Jako beskryf die album as veel rustiger as sy vorige werk.
Alhoewel aanhangers drie rock liedjies kan verwag, bevat dit ’n groter verskeidenheid rou en eerlike liedjies wat meer gefokus is op die tentoonstelling van sy stem saam met klavier- of kitaarklanke.
Die album bevat ook ’n paar samewerkings met onder andere Deon Meiring (Die Wyndigters), Roux Cloete en Marno van der Merwe.

Tracklist:
01. Jako Meyer - Beskerm My (2:48)
02. Jako Meyer - Lugballon (3:16)
03. Jako Meyer - Berge & Rooi Ligte (2:48)
04. Jako Meyer - Daar Wil Ek Wees (feat. Deon Meiring) (2:43)
05. Jako Meyer - Dinge Wat Ons Al Vergeet Het (3:10)
06. Jako Meyer - Ingelein (3:16)
07. Jako Meyer - In Die Stilte (feat. Roux Cloete) (3:17)
08. Jako Meyer - Papawer (2:04)
09. Jako Meyer - Epiloog (feat. Marno Van Der Merwe) (3:05)
10. Jako Meyer - Terug Na My Toe (2:51)
11. Jako Meyer - Nuwe Jaar (2:37)
12. Jako Meyer - Strandloper (2:17)

As a ISRA.CLOUD's PREMIUM member you will have the following benefits:
  • Unlimited high speed downloads
  • Download directly without waiting time
  • Unlimited parallel downloads
  • Support for download accelerators
  • No advertising
  • Resume broken downloads
  • User offline
  • mufty77
  •  wrote in 12:42
    • Like
    • 0
Many thanks for lossless.